 |
Frontale lob – Abstrakte denke, persoonlikheid, kreatiwiteit
en
gewete. ’n Gebied in die frontale lob van die dominante hemisfeer beheer spraak.
|
 |
Pre-sentrale girus – Spiersametrekking.
|
 |
Post-sentrale girus – Aanraking- en druksensasie.
|
 |
Pariëtale lob – Visueel-ruimtelik.
|
 |
Oksipitale lob – Sig.
|
 |
Temporale lob – Gehoor, smaak en reuk.
|
 |
Serebellum – Koördinasie, ewewig, spierkoördinasie en postuur.
|
 |
Breinstam.
|